Moenie my hier vergeet nie, Dixie - Gert Vlok Nel
Moenie my hier vergeet nie, Dixie Gert Vlok NelMoenie vir my hier vergeet nie Wat het jy ges ��wat het jy ges ��Ek het ges ��jy moenie Moenie vir my alleen agterlaat in hierdie land Waar hulle nog hekse verbrand nie Hierdie aaklige aaklige land nie Moenie my hier vergeet niet Dixie ek weet nie of jy weet nie Sonder jou vul Alles wat ek rondom my het my Hart met woordeloosheid and dread al die mense And geboue wat ek Rondom my het al die jare and sukkel and shows wat ek nou Voor my het al die dead end jobs wat ek agter my het Al die blou blou lug wat ek Bo oor my het and al die dooie geliefdes wat ek Onder my het and veral die leegwordende bed Jy Moenie vir my hier vergeet nie Wat het jy ges ��wat het jy ges ��Ek het ges ��jy moenie Moenie vir my alleen agterlaat op hierdie dorp Waar ek grootword het nie Waar niemand meer iets mooi in my sien nie Waar vreemde waiters my bedien nie Monie my hier vergeet nie Dixie ek weet niet of jy weet niet Hoe leeg is die pool halls Van my jeug pocketed are the balls and die musiek het Gestop in die hartseer dance halls and die blou cue chalk het Grys geword in my hand terwyl ek vir 'noomblik Deur die venster gekyk het na iets buite In die land jy Moenie vir my hier vergeet nie Wat het jy ges ��wat het jy ges ��Ek het ges ��jy moenie Moenie vir my alleen agterlaat op hierdie planeet Waar die Here nie meer van ons weet nie Moenie vir my hier vergeet nie Wat het jy ges ��wat het jy ges ��Ek het ges ��jy moenie Moenie vir my alleen agterlaat in hierdie land Waar hulle nog hekse verbrand nie Hierdie aaklige aaklige land nie Moenie my hier vergeet niet Guitar score
Moenie my hier vergeet nie, Dixie Artist: Gert Vlok Nel
Capo: 0
Key: D
Difficulty:
Tempo: 66
Time Signature: 4/4
Hot: 100
Creation time: 2023-04-30 Moenie my hier vergeet nie, Dixie Guitar Tab, arranged and transcribed by Chordance, complete with staff notation and numbered musical notation. The song was composed by and performed by Gert Vlok Nel. This guitar tab is in the key of D and is a Beginner version, suitable for players at the Beginner level. A must-learn piece for guitar enthusiasts. Strum the guitar, open the piano, and experience the mood conveyed by Gert Vlok Nel at that time~
Play Favorites
Download
Print Sheet Music
Share